Vrae en feite vir feitevrate

Vrae en feite vir feitevrate

Vrae en feite vir feitevrate

R 220.00
Sale price  R 220.00 Regular price 
Skip to product information
Vrae en feite vir feitevrate
R 220.00
Sale price  R 220.00 Regular price 
Details

Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water! Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is? Met 27 hoofstukke wat feite oor diere, die natuur en die liggaam bevat, sal jy vir ure aan hierdie boek kan lees. Bonusinhoud: Die boek bevat 'n paar nuttige lysies met wenke wat jy by die skool kan gebruik, soos hoe om vir onvoorbereide toesprake voor te berei.

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

Pickup available at Langenhoven Park

Usually ready in 24 hours

View store information

Vrae en feite vir feitevrate

Langenhoven Park

Pickup available, usually ready in 24 hours

Langenhoven Park
Bloemfontein
FS
9301
South Africa

0722687979

You might also like...