Valskerm Bataljon verhale
Skip to product information
R 390.00
Sale price
R 390.00
Regular price
Details
Valskerm Bataljon verhale is 'n kragtige versameling stories oor moed, deursettingsvermo‰, gevaar, humor en verlies, wat die lewens en ervarings van die elite Suid-Afrikaanse valskermsoldate, die Parabats, uitbeeld. Die verhale neem lesers op 'n intense en emosionele reis deur die geskiedenis en daaglikse realiteite van hierdie militˆre eenheid.
Shipping + Returns
We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.
Pickup available at Langenhoven Park
Usually ready in 24 hours