Trits Mis Mirakel
Details
Die vervlegting van die naiewe die groteske en die bonatuurlike asook die stryd van die menslike gees om bevryding bind Mis Mirakel en Drif tot ?n drieluik ?n musikale eenheid as?t ware waarin variasies van verskeie temas weerklink. Al die ?verlore persone? ontsnap uit ?n verstikkend gewone lewe en betree deur die toedoen van ?teater? en ?n reeks ?towenaars? die buitengewone dog gevaarlike wereld van fantasie en vervulling. Terselfdertyd verskil die drie stemmingstukke wesenlik van mekaar omdat elk ?n spesifieke atmosfeer het
Shipping + Returns
We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.
Pickup available at Langenhoven Park
Usually ready in 24 hours