Trits Mis Mirakel

Trits Mis Mirakel

Trits Mis Mirakel

R 215.00
Skip to product information
Trits Mis Mirakel
R 215.00
Details

Die vervlegting van die naiewe die groteske en die bonatuurlike asook die stryd van die menslike gees om bevryding bind Mis Mirakel en Drif tot ‘n drieluik ‘n musikale eenheid as’t ware waarin variasies van verskeie temas weerklink. Al die “verlore persone” ontsnap uit ‘n verstikkend gewone lewe en betree deur die toedoen van “teater” en ‘n reeks “towenaars” die buitengewone dog gevaarlike wereld van fantasie en vervulling. Terselfdertyd verskil die drie stemmingstukke wesenlik van mekaar omdat elk ‘n spesifieke atmosfeer het

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

Pickup available at Langenhoven Park

Usually ready in 24 hours

View store information

Trits Mis Mirakel

Langenhoven Park

Pickup available, usually ready in 24 hours

Langenhoven Park
Bloemfontein
FS
9301
South Africa

0722687979

You might also like...