Tommie deur André van Ellinckhuyzen

Tommie deur André van Ellinckhuyzen

Tommie deur André van Ellinckhuyzen

AFR- Afrikaans
R 350.00
Sale price  R 350.00 Regular price 
Skip to product information
Tommie deur André van Ellinckhuyzen
R 350.00
Sale price  R 350.00 Regular price 
Details

Realiteit, fiksie en nostalgie wat deur die skrywer ineen geweef is tot ‘n heerlike lees ondervinding.

Hier volg die verhaal van Tommie Ferreira, die mense en die gebeure van sy tyd.

Grootword op die plaas. Die lewe van ‘n koshuiskind en skoolgaan op die sorgelose platteland in daardie jare tussen die oorloë. Die droom van ‘n Boerseun wat eendag, wanneer hy groot is, die vlieënier van ‘n vegvliegtuig wil wees.

‘n Eerste liefde. Die versoekings en konfrontasie met die realiteite van die grootmens se wêreld. Die taaiheid van militêre opleiding, waar daar van jou ‘n man gemaak word. Al is jy net 17 of 18 jaar oud.

Die euforie van daardie eerste solo vlug in die Tiger Moth en die Fairey Battle.

‘n Skeepvaart op die Indiese Oseaan, om Afrika se Ooskus. Die belewenis van ‘n oorlog in Oos-Afrika. ‘n Ontmoeting met die mense, die taal, die kultuur, geurige disse en smaaklike drankies van ‘n ander wêreld.

Hegte vriendskappe en kameraadskap wat gevorm word. Die finaliteit van die dood en die verwoestende uitwerking daarvan.

Laastens, ‘n onverwagse nalatenskap.

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

Pickup available at Langenhoven Park

Usually ready in 24 hours

View store information

Tommie deur André van Ellinckhuyzen

AFR- Afrikaans

Langenhoven Park

Pickup available, usually ready in 24 hours

Langenhoven Park
Bloemfontein
FS
9301
South Africa

0722687979

You might also like...