Rooibok deur André van Ellinckhuyzen
Details
Geïnspireer deur die ‘mensegraf’, van die oorlogperd ‘Rooibok’, word die leser saamgeneem op die lewensreis van Lodewyk Spies,‘n man gevorm deur sy herkoms, geloof, landbou, liefde, kinders, plesier, harde werk, telleurstellings, die verwoestende werke van ‘n oorlog, swaarkry, ‘n weer begin, die afstaan van geliefdes aan die dood, ontmoeting met ander tale en kulture, hartseer, verlange, nostalgie, berusting en vrede.
Shipping + Returns
We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.
Pickup available at Langenhoven Park
Usually ready in 24 hours