1
/
of
1
Bloem@Books
Permanente Ink - Carina Diedericks-Hugo
Permanente Ink - Carina Diedericks-Hugo
Regular price
R 220.00
Regular price
Sale price
R 220.00
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Afrikaans voorgeskrewe -Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig.
Share
