Oupa Zombie deur Jaco Jacobs

Oupa Zombie deur Jaco Jacobs

Oupa Zombie deur Jaco Jacobs

R 230.00
Sale price  R 230.00 Regular price 
Skip to product information
Oupa Zombie deur Jaco Jacobs
R 230.00
Sale price  R 230.00 Regular price 
Details

Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Zambia en Egipte te siene kry!

Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

Pickup available at Langenhoven Park

Usually ready in 24 hours

View store information

Oupa Zombie deur Jaco Jacobs

Langenhoven Park

Pickup available, usually ready in 24 hours

Langenhoven Park
Bloemfontein
FS
9301
South Africa

0722687979

You might also like...