'n Rede om te bly deur Ernalize du Toit
Details
Toe Marguerite ’n jaar ná haar mislukte verlowing terugkeer na haar grootworddorp, is almal presies nog soos wat sy hulle onthou. Almal behalwe Bernard Visagie. Die bruingebrande boer se omgeewoorde en bokse met groente veroorsaak ongekende moeilikheid in haar hart. Marguerite sien nie so gou weer kans vir ’n verhouding nie. Daarby is hulle ouers teen hul vriendskap gekant oor iets wat dertig jaar terug gebeur het.Sal Marguerite en Bernard hul vriendskap lig en sonder onnodige komplikasies kan hou?
Shipping + Returns
We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.
Pickup available at Langenhoven Park
Usually ready in 24 hours