Minki se pajamapartytjie deur Jaco Jacobs

Minki se pajamapartytjie deur Jaco Jacobs

Minki se pajamapartytjie deur Jaco Jacobs

R 150.00
Sale price  R 150.00 Regular price 
Skip to product information
Minki se pajamapartytjie deur Jaco Jacobs
R 150.00
Sale price  R 150.00 Regular price 
Details

Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.

Maar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ander skeef. Minki se tweeling-boeties byt die llama-koekies se koppe af, daar mors naellak op Natalie se splinternuwe nagklere en Lara is allergies vir die grondboontjies in die piñata-lekkers. Die pajamapartytjie waarna hulle so uitgesien het, is ’n reuse-flop!

Gelukkig het Minki ’n slim plan om vir haar maats te wys dat hulle vriendskap enigiets kan oorleef …

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

Pickup available at Langenhoven Park

Usually ready in 24 hours

View store information

Minki se pajamapartytjie deur Jaco Jacobs

Langenhoven Park

Pickup available, usually ready in 24 hours

Langenhoven Park
Bloemfontein
FS
9301
South Africa

0722687979

You might also like...