Kinders se Voëls van Suid-Afrika

Kinders se Voëls van Suid-Afrika

Kinders se Voëls van Suid-Afrika

R 200.00
Sale price  R 200.00 Regular price 
Skip to product information
Kinders se Voëls van Suid-Afrika
R 200.00
Sale price  R 200.00 Regular price 
Details

Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse aminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identi seer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 tre ende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon.

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

Pickup available at Langenhoven Park

Usually ready in 24 hours

View store information

Kinders se Voëls van Suid-Afrika

Langenhoven Park

Pickup available, usually ready in 24 hours

Langenhoven Park
Bloemfontein
FS
9301
South Africa

0722687979

You might also like...