KDS840 / Klein Beertjie Praat / Waarheid SB
Skip to product information
R 35.00
Sale price
R 35.00
Regular price
Details
"Klein Beertjie Praat die Waarheid" deur Bob Hartman is 'n prenteboek vir kinders van 3 tot 6 jaar oud. Die boek leer jong kinders oor die belangrikheid van eerlikheid. In die storie jok Klein Beertjie vir 'n maatjie, wat sy maat kwaad maak. Mamma Beer vertel hom toe van koningin Ester om te wys dat ons altyd die waarheid moet praat.
Shipping + Returns
We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.
Pickup available at Langenhoven Park
Usually ready in 24 hours