KDS819 / Klein Beertjie Leer Oor Liefde SB
Skip to product information
R 35.00
Sale price
R 35.00
Regular price
Details
"Klein Beertjie Leer Oor Liefde" deur Bob Hartman is 'n volkleur-kinderboek vir kinders van 3 tot 6 jaar. Mamma Beer vertel vir Klein Beertjie van liefde en sorg. Sy gebruik die Bybelverhaal van Moses om te wys hoe lief sy ma vir hom was toe sy hom veilig in 'n mandjie gehou het.
Shipping + Returns
We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.
Pickup available at Langenhoven Park
Usually ready in 24 hours