Ierse Onthou deur Alicia Hanekom
Details
Kan die noodlot twee harte een maak? Ná haar lewe uitmekaar val, vlug Kate Ierland toe. Op die vliegtuig, vang Flynn, ’n aantreklike rooikop Ier wat Afrikaans praat, haar onkant met sy sjarme. In Ierland loop Kate weer in Flynn vas, maar toe sy uitvind hy is die dorp se pierewaaier sluit haar hart af. ’n Motorongeluk verander alles. Flynn, die enigste mens wat sy in die vreemde land ken, help Kate om weer op haar voete te kom. Maar sal sy ooit weer heeltemal heel wees?
Shipping + Returns
We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.
Pickup available at Langenhoven Park
Usually ready in 24 hours