Bloem@Books
Die geheime van effektiewe gebed — Stephan Joubert
Die geheime van effektiewe gebed — Stephan Joubert
Allow 3–5 business days for dispatch or collection readiness. Courier transit time is additional. Wait for your ready-for-collection notification before travelling.
Pudo R130 · PostNet R119 · Standard R198. Free delivery on qualifying orders of R2,000 or more. Available options and final charges appear at checkout.
Delivery details · Returns · Ordering helpCouldn't load pickup availability
Baie gelowiges voel soms asof God slegs sommige van hulle gebede verhoor, en ander nie. Of dalk voel dit selfs asof jou gebede nooit beantwoord word nie, terwyl dit lyk asof ander mense sonder faal antwoorde en resultate ontvang wanneer hulle bid. Baie kinders van God voel moedeloos oor hul gebedslewe en wonder dikwels, “Bid ek reg? Waarom voel dit partykeer asof my gebede nie verder as die plafon gaan nie?” Jesus sê dan in Matteus 7:7, “Bid, en vir julle sal gegee word ...” Hierdie is eeueoue vrae wat meeste gelowiges hulself al gedurende hulle wandel met die Here afgevra het. Is dit omdat God meer vir ander omgee as vir jou, of dalk net sekere geheime gebede verhoor wat jy nie van kennis dra nie?
- Author / Skrywer: Stephan Joubert
Book details
| Edition / option | ISBN |
|---|---|
| This book | 9781779881298 |
Check the ISBN, language and edition before ordering. Ask us to confirm any missing details.
Share
