Doug deur Elsa Winckler

Doug deur Elsa Winckler

Doug deur Elsa Winckler

R 110.00
Sale price  R 110.00 Regular price 
Skip to product information
Doug deur Elsa Winckler
R 110.00
Sale price  R 110.00 Regular price 
Details

“Sy vingers glip teen haar voet op tot by die soom van die jeans wat sy aanhet. Hy kyk op na haar. Terwyl hy stadig regop kom, beweeg hy sy hande bo-oor die jeans teen haar bene op. Stadig kom hy regop en vou sy hande om haar middel. In die sagte lig van die woonkamer blink haar oë. “Doug ...” “As jy nie wil hê ek moet jou soen nie, is nou die tyd om weg te stap.” Vir ’n oomblik staar hulle na mekaar. “Malligheid, absolute malligheid,” prewel sy voor sy sy hemp in haar hande vasgryp en hom nadertrek. Dis al waarvoor hy gewag het. Hy buk af en gryp haar lippe met syne vas. Haar rose- en nartjiegeur vou om hom en half bedwelmd, glip sy hande onder haar T-hemp in. Satyn. Sag. Maar dis nie genoeg nie, lank nie meer nie. Mieke stap tussen sy bene in, trek-trek aan sy hemp. Hy wil haar help, maar hy is te besig. Eers toe die gespe van haar bra los is, lig hy sy kop en pluk sy hemp oor sy kop. “Ek wil jou sien. Ek moet jou sien,” hyg hy, sy hande op die onderkant van haar T-hemp. Sy lig haar arms op. “Bliksem ...” Hy lig die hemp oor haar kop, trek haar bra eenkant toe. Met ontsag, vou sy hande om haar sagte kurwes. “Hierdie ... ek droom al ’n week lank hiervan,” fluister hy. Mieke se suster Fleur vra of sy haar swaer wat sy vrou verloor het, kan kom help met sy baba. Mieke stem in, maar op die vlug na Kaapstad beland sy langs ’n sexy rooikop. Wewenaar Doug Sutherland is aangetrokke tot die groenoog donkerkop langs hom op die vlug. Hul vurige omhelsing op die lughawe, het egter onverwagse gevolge, want Mieke is die nuwe au pair wat na Doug se baba moet kom kyk. Gaan hulle mekaar weer in die oë kan kyk?

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

Pickup available at Langenhoven Park

Usually ready in 24 hours

View store information

Doug deur Elsa Winckler

Langenhoven Park

Pickup available, usually ready in 24 hours

Langenhoven Park
Bloemfontein
FS
9301
South Africa

0722687979

You might also like...