Perfekte brander en ander verhale

Perfekte brander en ander verhale

Perfekte brander en ander verhale

R 240.00
Sale price  R 240.00 Regular price 
Skip to product information
Perfekte brander en ander verhale
R 240.00
Sale price  R 240.00 Regular price 
Details

Voorgeskrewe boek :Stories oor die pyn en vreugdes van verlief wees. Stories oor die waagmoed, twyfel en uitdagings van jonk wees. Stories wat jou sal laat glimlag of ?n traan laat wegvee. Stories wat w‚‚t hoe dit voel om sestien te wees.
Bekende skrywers soos Christine Barkhuizen le Roux, Christo Davids, Carina Diedericks-Hugo, Nelia Engelbrecht, Jaco Fouch‚, HemelBesem, Jaco Jacobs, Eldridge Jason, Anzil Kulsen, Christien Neser, Nathan Trantraal, Jan van Tonder, Jan Vermeulen, Elizabeth Wasserman en Fanie Viljoen span saam met ?n klompie opwindende nuwe stemme in hierdie fantastiese nuwe bloemlesing wat op ouer tieners gemik is.
Marieta Nel en Adinda Vermaak het as samestellers reeds twee topverkoper-kortverhaalbundels die lig laat sien: Sweef (2009) en Skreeu (2010). Albei bloemlesings het wyd lof ingeoes en is landwyd deur skole voorgeskryf. Hul nuutste bloemlesing bevat 28 splinternuwe stories deur van die mees gerekende skrywers in Afrikaans. Dit is gemik op lesers in graad 10 en 11 en is net so vars, vernuwend en toeganklik soos sy voorgangers.

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

Pickup available at Langenhoven Park

Usually ready in 24 hours

View store information

Perfekte brander en ander verhale

Langenhoven Park

Pickup available, usually ready in 24 hours

Langenhoven Park
Bloemfontein
FS
9301
South Africa

0722687979

You might also like...