die langste jaar deur Muller Minnaar
Details
hy klim van die bus af
stap bult-op na sy kamer
in die agterplaas van iemand se huis
hy sluit sy kamer oop
sit die rekenaar aan op *my musiek*
luister na iemand uit amerika
wat sing oor verlore wees
hy sit kos op die stoof
hy bad eet skeer
trek 'n nuwe jean aan
stap stadig na die hotel om die hoek
Muller Minnaar (1967) is gebore in Kimberley, maar het grootgeword in Sishen – 'n myndorpie in die Noord-Kaap. Hy matrikuleer aan Sishen Hoërskool, gaan studeer by die UOVS, maar verwerf nie 'n graad nie. Daarna sluit hy permanent by die weermag aan en werk vir agtien jaar in Potchefstroom en Pretoria. In 2022 AWOL hy en is tans nog op vrye voet. Hy woon nou in Bloemfontein waar hy groente plant en bier drink.
Read the Article: here
Shipping + Returns
We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.
Pickup available at Langenhoven Park
Usually ready in 24 hours