Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur deur Jaco Jacobs

Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur deur Jaco Jacobs

Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur deur Jaco Jacobs

R 180.00
Sale price  R 180.00 Regular price 
Skip to product information
Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur deur Jaco Jacobs
R 180.00
Sale price  R 180.00 Regular price 
Details

Hoe voel dit om kaalvoet op ’n padda te trap?

Wat ruik erger as ’n vrot eier?

Hoe smaak ’n erdwurm-smoothie?

Wat moet jy doen as jou hond ’n duur geskenk insluk?

Die sewe slymerige stories in hierdie boek sal jou laat ril van lekkerkry!

Barto haat Dinsdae. Niks opwindends gebeur ooit op ’n Dinsdag nie. Elke Dinsdag ná skool laai ouma Elsa hom op. Dan gaan hulle biblioteek toe. Dinsdae kuier Ouma en haar vriendinne in die biblioteek se tuin. Hulle drink tee en gesels oor boeke. “Gaan soek vir jou ’n boek, Barto,” sê Ouma elke Dinsdag. Maar Barto het nooit lus nie. Die enigste ander kind wat elke keer daar is, is die geheimsinnige Boekmeisie. Die Boekmeisie het nog nooit ’n woord met hom gepraat nie. Hy weet nie eens wat haar regte naam is nie. Maar toe Barto een middag ’n bal skop, is dit die begin van ’n holderstebolder avontuur … vol betowerende wesens, raaisels en asemrowende aksie.

In hierdie heerlik aweregse, snaakse storie vol trolle, drake, kabouters en ander towerwesens skep Jaco Jacobs ’n moderne sprokie wat hulde bring aan die wonder van boeke en die verbeelding – gepaste temas vir hierdie uitsonderlike skrywer

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

Pickup available at Langenhoven Park

Usually ready in 24 hours

View store information

Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur deur Jaco Jacobs

Langenhoven Park

Pickup available, usually ready in 24 hours

Langenhoven Park
Bloemfontein
FS
9301
South Africa

0722687979

You might also like...