Slaaptyd in die Dieretuin
Details
Ignatius Peperment Krimpvarkie het pas doodmoeg in sy bedjie geklouter vir 'n rustige slapie toe hy skielik 'n geraas hoor. Wat is dit dan tog? Hy gaap en voelvoel rond in die donker. En dan het hy sy hande vol met dinge om te doen: Die olifant loop in sy slaap die beertjie word net nie moeg nie en die klein vlermuisie is bang vir die donker. Dis net Oom Alfie die dieretuinbaas wat rustig lĖ en slaap. Sal Ignatius al die wakker diere aan die slaap kan kry? 'n Storie oor nieaandieslaapkanraaknie met wurmwoorde wat al langer word om makliker aan die slaap te raak
Shipping + Returns
We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.
Pickup available at Langenhoven Park
Usually ready in 24 hours