Krok en Dil Vlak 3 Boek 3 deur Jaco Jacobs

Krok en Dil Vlak 3 Boek 3 deur Jaco Jacobs

Krok en Dil Vlak 3 Boek 3 deur Jaco Jacobs

R 60.00
Sale price  R 60.00 Regular price 
Skip to product information
Krok en Dil Vlak 3 Boek 3 deur Jaco Jacobs
R 60.00
Sale price  R 60.00 Regular price 
Details

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Vlak 3 in dié gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs gee kinders deur middel van eenvoudige woorde en kort sinne die selfvertroue om die prettige stories self baas te raak. Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ’n knorrige krokodil en ’n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

Pickup available at Langenhoven Park

Usually ready in 24 hours

View store information

Krok en Dil Vlak 3 Boek 3 deur Jaco Jacobs

Langenhoven Park

Pickup available, usually ready in 24 hours

Langenhoven Park
Bloemfontein
FS
9301
South Africa

0722687979

You might also like...