KDS876 / Jesus Gee die Mense Kos SB
Details
Daar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer die verbeelding en help kinders om van die wereld om hulle te leer.
Om vir Ín kind te lees is Ín ervaring wat Ín lewenslange liefde vir lees en leer bevorder. In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak word 3- tot 6-jariges bekendgestel aan die wonderlike wereld van lees met geloofsgebaseerde stories om hulle te lei om God se Woord lief te he.
Jesus gee die mense kos vertel die verhaal van een van Jesus se bekendste wonderwerke. Baie mense het na Jesus gaan luister terwyl Hy die mense geleer het, maar hulle het honger geraak!
Daar was niks kos nie, behalwe een seuntjie se middagete. Wat gebeur toe hy dit met Jesus deel? Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd saam met jou kleinding.
Shipping + Returns
We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.
Pickup available at Langenhoven Park
Usually ready in 24 hours