{"product_id":"tom-en-die-baie-snaakse-hond-deur-jaco-jacobs","title":"Tom en die baie snaakse hond deur Jaco Jacobs","description":"\u003cp\u003e’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTom is vies. Die tweeling lag vir sy hond. Hulle sê Pretzel sal nooit ’n prys op die skou wen nie. Tom besluit hy gaan hulle verkeerd bewys. Maar het hy ’n pryswenner-plan?\u003c\/p\u003e","brand":"Bloem@Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52874303996015,"sku":"9781779991140","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0689\/2535\/8191\/files\/9781779991140.webp?v=1777194770","url":"https:\/\/www.booksatbloem.co.za\/products\/tom-en-die-baie-snaakse-hond-deur-jaco-jacobs","provider":"Books@Bloem","version":"1.0","type":"link"}