{"product_id":"permanente-ink-carina-diedericks-hugo","title":"Permanente Ink - Carina Diedericks-Hugo","description":"\u003cp\u003eAfrikaans voorgeskrewe -Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig.\u003c\/p\u003e","brand":"Bloem@Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44139354652783,"sku":"9780799352382","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0689\/2535\/8191\/files\/PermanenteInk-CarinaDiedericks-Hugo.png?v=1770838484","url":"https:\/\/www.booksatbloem.co.za\/products\/permanente-ink-carina-diedericks-hugo","provider":"Books@Bloem","version":"1.0","type":"link"}