{"product_id":"oupa-zombie-deur-jaco-jacobs","title":"Oupa Zombie deur Jaco Jacobs","description":"\u003cp\u003eAlex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor …\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eBREIIINNNSSS!\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eDit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Zambia en Egipte te siene kry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.\u003c\/p\u003e","brand":"Bloem@Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52874256416879,"sku":"9781776250042","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0689\/2535\/8191\/files\/9781776250042.webp?v=1777194786","url":"https:\/\/www.booksatbloem.co.za\/products\/oupa-zombie-deur-jaco-jacobs","provider":"Books@Bloem","version":"1.0","type":"link"}