{"product_id":"minki-se-skoolkonsert-deur-jaco-jacobs","title":"Minki se skoolkonsert deur Jaco Jacobs","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMinki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eAspoestertjie\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol kry. Sy kan baie goed dans, en boonop is Aspoestertjie haar gunsteling-sprokiesprinses. Hulle kan nie wag om te sien hoe sy in haar droomrok lyk nie! Maar by die oudisie loop dinge onverwags skeef … Gaan Minki dit regkry om soos ’n regte Goeie Fee haar towerstaffie te swaai en die konsert te red?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Bloem@Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52874205069423,"sku":"9781776250479","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0689\/2535\/8191\/files\/9781776250479.webp?v=1777194922","url":"https:\/\/www.booksatbloem.co.za\/products\/minki-se-skoolkonsert-deur-jaco-jacobs","provider":"Books@Bloem","version":"1.0","type":"link"}