{"product_id":"minki-se-pajamapartytjie-deur-jaco-jacobs","title":"Minki se pajamapartytjie deur Jaco Jacobs","description":"\u003cp\u003eMinki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-\u003ca\u003epiñata\u003c\/a\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003ewat Natalie self gemaak het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ander skeef. Minki se tweeling-boeties byt die llama-koekies se koppe af, daar mors naellak op Natalie se splinternuwe nagklere en Lara is allergies vir die grondboontjies in die piñata-lekkers. Die pajamapartytjie waarna hulle so uitgesien het, is ’n reuse-flop!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGelukkig het Minki ’n slim plan om vir haar maats te wys dat hulle vriendskap enigiets kan oorleef …\u003c\/p\u003e","brand":"Bloem@Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52874200383599,"sku":"9781776250103","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0689\/2535\/8191\/files\/9781776250103.webp?v=1777195116","url":"https:\/\/www.booksatbloem.co.za\/products\/minki-se-pajamapartytjie-deur-jaco-jacobs","provider":"Books@Bloem","version":"1.0","type":"link"}