{"product_id":"krok-en-dil-vlak-2-boek-2-deur-jaco-jacobs","title":"Krok en Dil Vlak 2 Boek 2 deur Jaco Jacobs","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOm te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Bloem@Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52874075471983,"sku":"9781776251414","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0689\/2535\/8191\/files\/9781776251414.webp?v=1774958280","url":"https:\/\/www.booksatbloem.co.za\/products\/krok-en-dil-vlak-2-boek-2-deur-jaco-jacobs","provider":"Books@Bloem","version":"1.0","type":"link"}