{"product_id":"kinders-en-slange-van-suid-afrika","title":"Kinders en slange van Suid-Afrika","description":"Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. \u003cbr\u003e  Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. \u003cbr\u003e ’n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die betowerende wêreld van hierdie wydverspreide reptiele.","brand":"Bloem@Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52850458820719,"sku":"9781775846444","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0689\/2535\/8191\/files\/9781775846444.jpg?v=1774697962","url":"https:\/\/www.booksatbloem.co.za\/products\/kinders-en-slange-van-suid-afrika","provider":"Books@Bloem","version":"1.0","type":"link"}