{"product_id":"kds876-jesus-gee-die-mense-kos-sb","title":"KDS876 \/ Jesus Gee die Mense Kos SB","description":"\u003cp\u003eDaar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer die verbeelding en help kinders om van die wereld om hulle te leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOm vir Ín kind te lees is Ín ervaring wat Ín lewenslange liefde vir lees en leer bevorder. In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak word 3- tot 6-jariges bekendgestel aan die wonderlike wereld van lees met geloofsgebaseerde stories om hulle te lei om God se Woord lief te he. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJesus gee die mense kos vertel die verhaal van een van Jesus se bekendste wonderwerke. Baie mense het na Jesus gaan luister terwyl Hy die mense geleer het, maar hulle het honger geraak!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar was niks kos nie, behalwe een seuntjie se middagete. Wat gebeur toe hy dit met Jesus deel? Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd saam met jou kleinding.\u003c\/p\u003e","brand":"Books@Bloem","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":54066552504431,"sku":"'9780638003246'","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0689\/2535\/8191\/files\/KDS876-JesusGeedieMenseKosSB.jpg?v=1787136803","url":"https:\/\/www.booksatbloem.co.za\/products\/kds876-jesus-gee-die-mense-kos-sb","provider":"Books@Bloem","version":"1.0","type":"link"}