{"product_id":"kds840-klein-beertjie-praat-waarheid-sb","title":"KDS840 \/ Klein Beertjie Praat \/ Waarheid SB","description":"\u003cp\u003e\"Klein Beertjie Praat die Waarheid\" deur Bob Hartman is 'n prenteboek vir kinders van 3 tot 6 jaar oud. Die boek leer jong kinders oor die belangrikheid van eerlikheid. In die storie jok Klein Beertjie vir 'n maatjie, wat sy maat kwaad maak. Mamma Beer vertel hom toe van koningin Ester om te wys dat ons altyd die waarheid moet praat.\u003c\/p\u003e","brand":"Books@Bloem","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":54066552995951,"sku":"'9780638008906'","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0689\/2535\/8191\/files\/KDS840-KleinBeertjiePraat-WaarheidSB.webp?v=1787136677","url":"https:\/\/www.booksatbloem.co.za\/products\/kds840-klein-beertjie-praat-waarheid-sb","provider":"Books@Bloem","version":"1.0","type":"link"}