{"product_id":"jy-is-n-wens-deur-jaco-jacobs","title":"Jy is 'n Wens deur Jaco Jacobs","description":"\u003cp\u003eOns het gewens en gewens vir iemand net soos jy. ’n Spesiale iemand wat by ons kan kom bly.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie prenteboek vertel op ’n deernisvolle en prettige manier die storie van verskillende gesinne wat kinders aanneem. Dit is die perfekte wegspringplek vir ouers wat met kinders oor aanneming wil gesels, en dit help kinders om te verstaan dat elke gesin spesiaal is – al lyk ons nie noodwendig dieselfde nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie outeur se tantieme op die verkope van die boek word aan Engo geskenk. Engo is ’n niewinsgewende en nieregeringsorganisasie wat ondersteuning bied aan individue en gesinne en betrokke is by die fasilitering van aannemings en ondersteuning bied aan aanneem-gesinne.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek is ook beskikbaar in Engels.\u003c\/p\u003e","brand":"Bloem@Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52874068787311,"sku":"9781776251100","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0689\/2535\/8191\/files\/9781776251100.webp?v=1774958077","url":"https:\/\/www.booksatbloem.co.za\/products\/jy-is-n-wens-deur-jaco-jacobs","provider":"Books@Bloem","version":"1.0","type":"link"}