{"product_id":"ek-wil-nou-nie-snaaks-wees-nie-jaco-jacobs","title":"Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie deur Jaco Jacobs","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eKan jy die alfabet van A tot Z burp?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eKruip daar ’n wurm in hierdie boek weg?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eWaarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eWat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant vir eisteddfods!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Bloem@Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52874063970415,"sku":"9781776250141","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0689\/2535\/8191\/files\/9781776250141.webp?v=1777195048","url":"https:\/\/www.booksatbloem.co.za\/products\/ek-wil-nou-nie-snaaks-wees-nie-jaco-jacobs","provider":"Books@Bloem","version":"1.0","type":"link"}