{"product_id":"al-staan-op-jou-kop-deur-jaco-jacobs","title":"Al Staan jy op jou Kop deur Jaco Jacobs","description":"\u003cp\u003eHet jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nêrens ’n lawwer rympieboek as dié een kry nie – al staan jy op jou kop!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie versameling bevat 58 rympies met illustrasies deur Nici Brockwell.\u003c\/p\u003e","brand":"Bloem@Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52873803038831,"sku":"9781776250585","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0689\/2535\/8191\/files\/9781776250585.webp?v=1777195070","url":"https:\/\/www.booksatbloem.co.za\/products\/al-staan-op-jou-kop-deur-jaco-jacobs","provider":"Books@Bloem","version":"1.0","type":"link"}